Irene-Louise Van Wyk

Irene spog met ‘n paar treffers soos “Tekkies Brand”, “My Volgende fout” , “Kuierleier”, "Vergeet Van My", "Sjampanje", "Jy Speel 'n Game Met My", "Hou Jou Hande Van My Lyf Af" , "Stukkende Ruite", en “Iziiit",

Tekkies brand is tans nr 1 verkoper op Itunes vanaf 16 Julie. Die Musiek video het al oor die 1.7 Views binne ‘n paar maande ontvang, en die # Tekkiesbrand is al meer as 4Mijloen keer gekyk op Tiktok.

Irene-Louise het ook 2 splinter nuwe treffers, een met Jay #MyVolgendeFout wat reeds binne 5 dae nr 3 Op Apple Music gegaan het. En nog ‘n lekker kuier treffer KuierLeier wat nou oorals beskikbaar is!

Vir Irene-Louise was ook genomineer vir twee Ghoema-nominasies (Publiek se gunsteling Vroulike kunstenaar, Beste Pop Album deur 'n vroulike kunstenaar) in 2018

Sy hou egter haar voete plat op Moeder-aarde en vertel dat die musiekbedryf haar geleer het om nederig te bly en dat jy die vrugte sal pluk as jy hard werk. Tekkies Brand , is die bewys daarvan.