Brendan Peyper

Plaaspop Mullet Mix is hier ! Gaan luister hom nou op jou gunstelling platform❀️‍πŸ”₯πŸ‘©β€πŸŒΎ

3 months ago | [YT] | 61

Brendan Peyper

Hierdie Vrydag, 12 Julie!
Hy dans net so bietjie lekkerder πŸ˜‰ #plaaspopmulletmix

3 months ago (edited) | [YT] | 80

Brendan Peyper

#Madelein | Musiekvideo | Nou Beskikbaar!
https://youtu.be/cUmald-n7ic?si=y9ulO...

6 months ago | [YT] | 29

Brendan Peyper

#OmdatJyMag is hier en amptelik julle sin!
selectmusiek.lnk.to/omdatjymag

6 months ago | [YT] | 93

Brendan Peyper

Kom ontmoet MADELEIN vanaand 21:30 op YouTube!

π— π˜‚π˜€π—Άπ—²π—Έπ˜ƒπ—Άπ—±π—²π—Ό 𝗣𝗿𝗲𝗺𝗢𝗲𝗿 π—Ÿπ—Άπ—»π—Έ ↳ https://youtu.be/cUmald-n7ic?si=A_73J...

6 months ago | [YT] | 25

Brendan Peyper

MΓ΄re aand is die laaste episode van #OpMyEish, die finaal. Maar, bly ingeskakel op kykNET , want direk daarna, is 'n spesiale episode "Spotify Africa bied aan: Brendan Peyper - Omdat Jy Mag", waar ek die liedjies van my nuwe EP sing vir die dames van Op My Eish in die bosveld.

6 months ago | [YT] | 10

Brendan Peyper

My nuutste musiekvideo #SoenSoosWatJyDans is nou beskikbaar op YouTube
https://youtu.be/9zq33d5R7_Y?feature=...

8 months ago | [YT] | 40

Brendan Peyper

Gaan jy die naweek soen soos wat jy dans, of dans soos wat jy soen?

8 months ago | [YT] | 63

Brendan Peyper

2 Februarie 2024 πŸ’‹ #SoenSoosWatJyDans

8 months ago | [YT] | 90

Brendan Peyper

Na byna TWEE JAAR wat ek vashou aan die een, is hy uiteindelik vrygestel , NEE OF JA is NOU beskikbaar op alle platforms. Gaan luister hom nouπŸ”₯ selectmusiek.lnk.to/neeofja

1 year ago | [YT] | 214