Jakkie Louw Amptelik

Jakkie Louw is ’n dubbel SAMA genomineerde liedjieskrywer en sanger wat al 23 jaar professioneel musiek maak.
Jakkie was al in 5 grootskerm films onder andere “Liefling, Pretville en Die Spook van Uniondale.Sy naam is erkenbaar deur meeste Afrikaanse huishoudings. Jakkie het in sy loopbaan al 12 vollengte albms uitgebring en 4 live DVDs. Vele kan die tema musiek op Kyknet het Jakkie ook geskryf.

Jakkie Louw is a dubbel SAMA nominated singer/songwriter that has been in the industry for 23 years. Jakkie has starred in 5 South African movies and has become a household name under the Afrikaans speaking people. Jakkie has brought out 12 full albums in his career and 4 live DVDs.
Jakkie is also the singer and songwriter of many DSTV shows theme songs.