Karlien van Jaarsveld

AMPTELIKE / OFFICIAL CHANNEL FOR KARLIEN VAN JAARSVELD
Karlien van Jaarsveld het 2013 haar nuutste album UITKLOPHOU uitgereik. Te danke aan die gewildheid van die eerste treffer "Hande," het "Uitklophou," Karlien se splinternuwe CD reeds goue status in verkope bereik. En dit binne die eerste twee weke na uitreiking.