Andre Schwartz stel vanjaar sy eerste Afrikaanse album in 12 jaar vry.
Ek wil Weer is 'n 12 snit album en spog met 6 komposisies uit Andre se pen, waarvan elkeen n persoonlike storie vertel. Daar is o.a. die beeldryke Fotos, die romantiese 'n Duisend jaar, die sensitiewe Seuntjie, die sosiale kommentaar van Velde van Verlange en die storie van die Phantom Of The Opera in Agter die Masker. Bekroonde skrywer Machiel Roets het vir Andre die voelgoedliedjie Ek kom Huistoe geskryf - Die eerste single. Die Engelse snit The Book Of Love op die CD is 'n groot gunsteling op Andre se vertonings.
Dié man, wat ook die Andrew Lloyd Webber stempel van goedkeeuring dra, het al 13 solo CD's die lig laat sien, waarvan vele goue status bereik het. Hulle wissel van kontemporêre Afrikaans, Musiekblyspele tot Big Band. Menigte van Andre se oorspronklike liedjies is al volkome volksbesit soos Lief Vir Alles Hier, Ek Wil Jou Nooit Weer Sien, Kom Terug en Met jou in my Lewe.
Shared 3 months ago
124 views
Shared 3 months ago
205 views
Shared 3 months ago
32 views
Shared 3 months ago
114 views
Shared 3 months ago
73 views
Shared 3 months ago
104 views
Shared 3 months ago
68 views
Shared 11 years ago
1.9K views
Shared 11 years ago
48K views
Shared 13 years ago
1K views
Shared 13 years ago
30K views
Shared 13 years ago
376 views
Shared 13 years ago
1.6K views
Shared 13 years ago
2.4K views
Shared 13 years ago
1.5K views
Shared 13 years ago
5.3K views
Shared 13 years ago
65K views