MK South African Youth Music Channel (MKtv)

MK is 'n eg Suid-Afrikaanse digitale musiek platform en is deel van die kykNET familie. MK is hoofsaaklik gefokus is op die local Suid-Afrikaanse musiek scene. Die kanaal bly egter ook op hoogte met die internasionale musiek mark en bied dus sy volgelinge 'n alomvattende musiek ervaring soos min.