Ivan Roux het in 2018 nasionale erkenning verwerf as die naaswenner van "Die Kontrak," 'n werklikheidsreeks op VIA (DStv-kanaal 147) deur Coleske Artists, waar hulkle opsoek was na die volgende groot Afrikaanse ster. Sedertdien het Ivan voortgegaan om opslae in die musiekbedryf te maak. Hy het verskeie suksesvolle enkelsnitte vrygestel, insluitend treffers soos "Daai Ding," "Doenit Als Vir Liefde," "Laatnag Gedagtes," "Opsoek Na Liefde," "Lipstick," en meer.

Tans werk Ivan hard aan 'n nuwe Afrikaanse enkelsnit wat binnekort vrygestel word. Daarbenewens berei hy voor vir die bekendstelling van sy hoogs verwagte Cover/Country-album, wat vir 2024 geskeduleer is.

Volg Ivan Roux se musikale reis vir opdaterings en eksklusiewe inhoud!


4:01

Shared 4 months ago

690K views

3:44

Shared 4 months ago

219K views

3:32

Shared 5 months ago

59K views

3:13

Shared 2 years ago

874K views

4:07

Shared 5 years ago

768K views

3:12

Shared 6 years ago

4.6M views