Die geliefde duetpaar, Jay en Lianie May, bekoor gehore oral waar hulle optree. Hulle het harte verower met hul treffer, Toe Stop My Hart, en daarna het hulle hul ondersteuners keer op keer verras met partytjietreffers en ballades. Hul weghol-treffer, Da Vat Hy, is reeds meer as 6,1 miljoen keer op YOUTube gekyk. Hul nuutste album, Die Beste van J&L, is ’n samestelling van al hul treffers plus drie nuwe treffers waaronder Siekverlief.
Hulle sal beslis een van die hoogtepunte op jou fees wees en jy kan verseker wees - konsertgangers sal in hul massas arriveer om hul naweeklyfies te wys en saam met dié twee te kuier.
Shared 2 years ago
2.6M views
Shared 2 years ago
310K views
Shared 2 years ago
459K views