Ek is ‘n hardwerkende boer in die Vrystaat en het nog my hele lewe lank ‘n passie vir musiek gehad, ek is nou in die bevoorregde posisie om my musiek met mense te kan deel.Daar is baie tyd en moeite in hierdie liedjes in gesit om dit so goed as moontlik te laat klink dat die mense elke sekonde van my musiek kan geniet. Ek beplan om nog musiek en video’s uit te bring, en soos hulle in Engels sê “So watch the space”.




Wentzel

My nuutste musiekvideo #Annabel is nou uit!
https://youtu.be/WThsn56ZkIo?si=BDieN...

1 week ago | [YT] | 0

Wentzel

#Annabel | Musiekvideo | 2 Oktober | 20:00 | YouTube

2 weeks ago | [YT] | 2

Wentzel

#Annabel is nou digitaal beskikbaar! 🎧 selectmusiek.lnk.to/annabel

3 weeks ago | [YT] | 7

Wentzel

Maak plek op julle playlist vir my nuwe enkelsnit #Annabel!
Voeg hom solank: selectmusiek.lnk.to/annabel

3 weeks ago | [YT] | 5

Wentzel

Kyk uit vir 27 September!

1 month ago | [YT] | 6

Wentzel

Hier is #MeisieWatKanVasdans se musiekvideo! Hoop julle geniet hom!
https://youtu.be/GgrvgevlkXg?si=8bVZ1...

3 months ago | [YT] | 1

Wentzel

Onthou jy die dae toe jy die aantreklike meisie wou vra om vas te dans? Luister die liedjie 😉
#MeisieWatKanVasdans is nou beskikbaar!

selectmusiek.lnk.to/mwkv🎶

3 months ago | [YT] | 3

Wentzel

Is jy reg om op die dansbaan te boer die Vrydag, 5 Julie?
#MeisieWatKanVasdans

3 months ago | [YT] | 2