Elizma Theron

#KroneByLoftus2023 kaartjies is nou oop!

1 year ago | [YT] | 10

Elizma Theron

Yay!!! ๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘Uiteindelik kan ons weer KRONE!! Omdat ons 2019 laas Krone kon hou gaan hierdie een opmaak vir al die jare se gemis. Krone trek 19 Augustus by Loftus in!! Krone het gegaan van groter na grootste, na nou Massief!
Jy kan al vanmiddag van 15:00 af jou kaartjies ๐Ÿ‘‡ koop!! Hoop julle is saam met ons opgewonde!!๐Ÿคด๐Ÿ‘ธ๐Ÿคด๐Ÿ‘ธ


Krone.lnk.to/KroneByLoftus

1 year ago | [YT] | 5

Elizma Theron

Ek het my nuwe photoshoot ๐Ÿ“ธ so geniet! #ManSoNaMyHart se Visualizer is nou uit
https://youtu.be/mJjtCNISTYE

1 year ago | [YT] | 9

Elizma Theron

Ek het weer make up aan....is uit die mom jeans en reg om my nuwe liedjie te deel! #ManSoNaMyHart is NOU digitaal beskikbaar ๐ŸŽ™๏ธ selectmusiek.lnk.to/elizma ๐ŸŽ™๏ธ

1 year ago | [YT] | 11

Elizma Theron

As julle dit gemis het: https://youtu.be/BVpqc6kn6Ig
Dankie @Die Groot Ontbyt vir die lekker kuiertjie

1 year ago | [YT] | 7