Barto is kraakvars in die musiekbedryf met ‘n emosiewekkende stem. Hy tree egter al ‘n geruime tyd op by elke “open mic”-en-musiek geleentheid waar hy kans kry en mense soek elke keer meer. Sy debuut enkelsnit is nou beskikbaar met ‘n gevoel van opbouende volksmusiek en ‘n tradisionele Boere-tint wat sekerlik die tienerpols aan die gang sal kry.
Shared 55 years ago
247 views
Shared 55 years ago
321 views
Shared 55 years ago
669 views
Shared 55 years ago
444 views